Susan Strasberg

Susan Strasberg
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Susan Elizabeth Strasberg
Geboorte (1938-05-22)22 Mei 1938
Sterfte 21 Januarie 1999 (op 60)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Susan Strasberg (22 Mei 1938 – 21 Januarie 1999) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Picnic (1956), Kapò (1960), Scream of Fear (1961), en Schweitzer (1990).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search